Die verdwyning van Billy Katz

Die verdwyning van Billy Katz None

  • Title: Die verdwyning van Billy Katz
  • Author: Chris Karsten
  • ISBN: 9780798171076
  • Page: 330
  • Format: Paperback
  • None

    • Ð Die verdwyning van Billy Katz || ↠ PDF Download by ☆ Chris Karsten
      330 Chris Karsten
    • thumbnail Title: Ð Die verdwyning van Billy Katz || ↠ PDF Download by ☆ Chris Karsten
      Posted by:Chris Karsten
      Published :2018-08-06T08:07:27+00:00

    1 thought on “Die verdwyning van Billy Katz”

    1. Die verdwyning van Billy Katz is een van die boeiendste misdaadromans wat ek ‘n ‘n lang ruk gelees het. Behalwe vir ‘n uitstekende en spannende storielyn, is daar ook lieflike taalgebruik. Voeg daarby interessante karakters met goeie navorsing en jy het ‘n boek wat moeilik neergesit gaan word.Party boeke vereis jou onverdeelde aandag. Die verdwyning van Billi Katz is een van hulle. Maak seker dat jou huismense genoeg kos het, die huis skoon en die wasgoed gewas is. En sit jou foon af sod [...]

    2. If you love a good suspense detective novel in the lines of the great Deon Meyer, then you'll be sure to love Chris Karsten's work."Die verdwyning van Billy Katz" is a gripping novel focusing on a young female detective who has to figure out where severed (and embalmed) feet came from that was dumped in a public park. These feet get dumped by a petty criminal. It's simply impossible that he could have committed the crime, so our little detective has to dig deeper, and once she starts digging her [...]

    3. Chris Karsten is 'n meesterverteller. Gruwelike en grillerige misdade, booswigte met vreemde stokperdjies, interessante karakters,'n boeiende plot en fyn aanvoeling vir taal – dít is wat jy van 'n Karsten-roman kan verwag. Ek is 'n baie groot Karsten-aanhanger en lees dus sy werk meer krities. Die verdwyning van Billy Katz is wat my betref nie op die Karsten-staandaard waaraan ek gewoond is nie. Natuurlik is die plot stewig, die karakters interessant en die verhaal vernuftig vertel. Maar ek h [...]

    4. Ek het dit moeilik gevind om in die begin aan die skryfstyl (en inhoud) vat te kry, maar teen die helfdte vd boek kon ek hom nie meer neersit nie. Boeiende storielyn wat nie teleurstel nie.

    Leave a Reply

    Your email address will not be published. Required fields are marked *